University of Pretoria
Browse

Absolute en relatiewe frekwensies van manlike en vroulike referente in die rooi rose.

Download (264.65 kB)
dataset
posted on 2023-01-24, 13:39 authored by Magdalena PelserMagdalena Pelser
<p>Tabelle van relatiewe en absolute frekwensies.  </p> <p>Hierdie tabelle bevat al die data en getalle van die hoeveelheid kere wat die aanspreekvorme: Meneer, Mejuffrou en Mevrou in die korpus voorkom.</p> <p>Dit bevat ook die frekwensies van mens kind en baba wat sterk kollokasies het met die voornaamwoorde hy en sy (manlike, besitlike voornmaawoord).</p> <p>Dit bevat ook die absolute frekwensies van manlike en vroulike referente van persoons- en beroepsname.</p>

History

Department/Unit/School/Center

Afrikaans

Usage metrics

    Humanities

    Licence

    Exports

    RefWorks
    BibTeX
    Ref. manager
    Endnote
    DataCite
    NLM
    DC