Hierdie datastel bevat verwerkte data soos gebruik in die volgende MA-verhandeling 'Prototipiese Afrikaanse taboewoorde'.
Die rou data is ingesamel as deel van die multidissiplinêre vloekprojek (waarvan die MA-studie deel is) Wat de Vloekwoord! Multidissiplinêre navorsing en wetenskapskommunikasie oor vloek (WDV) en kan daar aangevra word. ʼn Aspek van taalgebruik wat by uitstek aan hierdie regulering onderwerp word, is taaltaboes, en spesifiek taboewoorde.
Funding
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Nagraadse Beurs